Besprekings

1. INLIGTING VAN KLIËNT
2. INLIGTING TEN OPSIGTE VAN DIE OPTREDE
:
:
3. INLIGTING TEN OPSIGTE VAN DIE OPTREDE
Is die volgende fasiliteite beskikbaar? indien wel beskryf die fasiliteite beskikbaar:
4. EKSTRA DIENSLEWERING DEUR KUNSTENAAR

(20 plakkate word gratis voorsien)

4.2 Klank (sien klousule 27)
4.3 Ligte (sien klousule 27)
4.4 Reis (sien klousule 26)
Per Vliegtuig

Die detail van die kaartjies sal later
tussen die party ooreengekom word.

Per Voertuig
R
R
4.5 Verblyf (sien klousule 25) merk indien nie van toepassing
KLIëNT is verantwoordelik om die volgende verblyf te reël:
Aantal nagte van verblyf
Daar is alternatiewelik ooreengekom dat KLIëNT die volgende bedrag aan die KUNSTENAAR sal betaal t.o.v. verblyf uitgawes:
R
Vir enige navrae, stuur epos na: info@sorina.co.za
KLOUSULES VIR U AANDAG:
25. VERBLYF
25.1 Die KLIËNT is verantwoordelik om die KUNSTENAAR te voorsien van verblyf soos uiteengesit in klousule 4.5.
25.2 Die kamers moet op ʼn aandete en ʼn bed en ontbyt basis op die dag van die vertoning, bespreek word.
25.3 Die koste van hierdie verblyf is ook die verantwoordelikheid van die KLIËNT.
26. REIS
26.1 Die KLIËNT is verantwoordelik vir die KUNSTENAAR se reis uitgawes, welke uitgesluit is by die optrede fooi, soos uiteengesit in klousule 6 hierbo.
26.2 Indien die KUNSTENAAR na die optrede moet reis per vliegtuig, onderneem die KLIËNT om voorsiening te maak vir die ontmoeting van die KUNSTENAAR by die lughawe, asook die KUNSTENAAR se vervoer na die gastehuis of hotel of verblyf van ooreenkoms.
26.3 Dus moet daar ook voorsiening gemaak word vir die terugbesorging van die KUNSTENAAR op die betrokke lughawe, betyds vir sy vertrek.
27. KLANK EN BELIGTING
27.1 Die KLIËNT is primêr verantwoordelik vir die klank en die beligting van die Optrede.
27.2 Die KLIËNT kan egter deur die KUNSTENAAR klank en beligting bespreek, onderwerpe aan die volgende terme:
27.2.1 Die koste verbonde aan die klank en beligting sal vir die KLIËNT se rekening wees en is uitgesluit van die KUNSTENAAR se optrede fooi.
27.2.2 Die inligting verskaf ten opsigte van die plek van optrede sal gebruik word om te bepaal watter ekstra klank en ligte benodig word, KLIËNT is dus verant-woordelik om korrekte inligting deur te gee.
27.2.3 Die beskikbare fasiliteite (klousule 3.4) moet asb. in 'n goeie werkende toestand wees, en beskikbaar wees aangesien die klank en ligte verskaf slegs ekstra is.
27.3 Indien die KLIËNT self klank en beligting reël kan die tegniese vereistes vanaf die bestuurder bekom word.